Caravan and Outdoor Life Magazine

A+ R A-
25 May

Natasha Van Zyl's Story

Rate this item
(0 votes)
Dit was die lekkerste kamp ooit saam goeie vriende en my liefie. Ons was toe prisies 2 jaar saam. Ons het saam Rikus en Lekker Kampplekke gekamp in citrusdal by Andre by Die Gatjie baie lekker plek om net wegtebreek en jou tyd in die natuur deur te bring sonder die allerdaagse luukshede soos elektrisieteit ek het lekker primetief saam my liefie gekamp dai naweek en die sterre is so mooi daar tussen die berge en lekker saans by die vuur gesit en moet nie eers praat van die lekker spit die Saterdag nie.

Leave a comment

Make sure you enter the (*) required information where indicated.
Basic HTML code is allowed.

Head Office

47 Bell Crescent, Westlake Business Park, Westlake 7945
Cape Town, South Africa
Tel: 021 702 4200
Fax: 086 667 2170

Become a Fan & Share

Newsletter Signup

Register / Create Account

*
*
*
*
*

* Field is required

Sign in with Facebook